GeneralNews

Moths herstel dak van SAVF-tehuis

Hier is werkers besig om herstelwerk aan die dak te doen.

Die Ermelo Moths het gesien dat die dak van die SAVF-tehuis op Ermelo dringende herstelwerk nodig het en het geld ingesamel om dié herstelwerk te doen.

Lees ook: Balle rol vir liefdadigheid op Ermelo

Die dak van die SAVF-tehuis op Ermelo het dringende herstelwerk nodig gehad.

Related Articles

Back to top button