NewsSchools

Ligbron Akademie vir Tegnologie se Superreeks staan einde se kant toe

Die Liggies het gemengde welslae behaal en speel eerskomende Donderdag, 26 April in die Superreeks-eindstryde wat weer by Hoërskool Brandwag sal plaasvind.

Ligbron Akademie vir Tegnologie se sportspanne het die afgelope naweek by Hoërskool Brandwag in Benoni deelgeneem aan die Superreeks-halfeindstrydwedstryde.

Die Liggies het gemengde welslae behaal en speel eerskomende Donderdag, 26 April in die Superreeks-eindstryde wat weer by Hoërskool Brandwag sal plaasvind.

Netbal:

0/14A klop Wagpos 12 – 4.

0/15A verloor 16 – 18 teen Vereeniging Gimnasium.

0/16A klop Dinamika 20 – 16.

Tweedespan verloor 3 – 67 teen Dinamika.

Eerstespan verloor 23 – 40 teen Dinamika.

Lees ook: Ligbron kroon junior redenaars

Hokkie:

0/14A verloor 0 – 1 na ’n “sudden death” teen Brandwag.

0/15A verloor 0 – 2 teen Dinamika.

0/15B verloor 0 – 8 teen Wagpos in ’n vriendskaplike wedstryd.

0/16A klop Dinamika 3 – 0.

Tweedespan klop Vereeniging Gimnasium 3 – 1.

Eerstespan (dogters) klop Vereeniging Gimnasium 4 – 2.

Eerstespan (seuns) klop Vereeniging Gimnasium 2 – 1.

Rugby:

0/14A verloor 10 – 25 teen Dinamika.

0/14B verloor 5 – 36 teen Wagpos A in ’n vriendskaplike wedstryd.

0/15A klop Dinamika 63 – 3.

0/15B verloor 14 – 30 teen Vereeniging Gimnasium A in ’n vriendskaplike wedstryd.

0/16A verloor 10 – 15 teen Jan Viljoen.

Derdespan verloor 0 – 45 teen Vereeniging Gimnasium se eerstespan in ’n vriendskaplike wedstryd.

Tweedespan klop Vereeniging Gimnasium 24 – 7.

Eerstespan verloor 15 – 19 teen Brandwag.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Related Articles

Back to top button