NewsSchools

Laerskool JJ van der Merwe wys hulle Top 10 leerders van elke graad aan

Laerskool JJ van der Merwe het onlangs die skool se Top 10 leerders van elke graad aangekondig

Laerskool JJ van der Merwe het onlangs hulle top 10 leerders in elke graad aangewys.

Graad 4 is Xander Victor die top leerder met 94,28 persent gevolg deur Elané Nel (92,70), Elri Lisa Breedt (91,85), Eljoné van Niekerk (91,67%), Shivay Ramkelawan (90,81%), Shamima Joosub (89,81%), Zander Muller (89,56%), Jyotikka Bhika (88,95%), Schalk Kruger (88,70%) en Lizé du Plessis (88,54%).

Graad 5 is Kisten Lloyd die top leerder met 93,96 persent gevolg deur Wianke Cloete (91,78%), Esmari Kloppers (88,50%), Ashleigh Lourens (87,38%), Deléne Arnoldi (87,09%), Jan-Maarten van Schalkwyk (86,98%), Renier van Staden (86,93%), Ruan Grobler (86,77%), Elzanie Breytenbach (86,62% en Janco Kleynhans (86,26%)

Lees ook: JJ-netbalspelers verbeter hulle tegnieke

Graad 6 is Xander Fourie as die top leerder aangewys met 91,54 persent gevolg deur Jacques Slabbert (91,50%), Elandri Kleynhans (90,42%), Hayley van der Walt (90,24%), JF Möller (88,96%), Mariné Jacobsz (86,72%), Duan Hugo (85,58%), Matthew Keulder (83,89%), Anieke Fritz (83,81%), Riël Hugo (83,68%).

Die Graad 7 top leerder is Isabel Ferns met 95,96 persent gevolg deur John Lloyd (95,53%), Johan Strauss (95,22%), Mienke Cloete (94,17%), Jana du Plessis (92,21%), Wiané Möller (91,58%), Inge Greyling (90,80%), Janneke de Villiers (90,78%), RD Engelbrecht (89,62%) en Steyn Landman (88,96%).

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter

Related Articles

Back to top button