MunicipalNews

VIDEO – Kragdrade lei van een kragboks na ’n volgende in Nederland Park

Die kragbokse is opgemerk op die hoek van Pres. Steyn laan en Paul Kruger straat.

Die Hoëvelder het op Woensdag, 4 April, gaan ondersoek instel by ’n kragboks in Nederland Park wat oopstaan en waaruit kabels wat vermoedelik gekoppel is aan die boks lei na ’n ander kragboks in die straat af.

Lees ook: Dienslewering ‘n aanhoudende probleem met geen oplossings

Die kragbokse is opgemerk op die hoek van Pres. Steyn laan en Paul Kruger straat.

Lees die volledig berig in volgende week se Hoëvelder.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Related Articles

Back to top button