NewsSchools

Liggie-gholfspeler wen maandelikse beker

Liggie-gholfspeler wen die Februarie Maandelikse Beker-kompetisie op Badplaas.

Hanco Bakker van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die Februarie Maandelikse Beker-gholf-kompetisie op Badplaas met 87 houe en 36 punte op 18 gaatjies gewen.

Lees ook: Liggie-fietsryer behaal goeie prestasies

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Related Articles

Back to top button