Ligbron-seunshokkie bepaal spankeuses

Albei skole het dié wedstryde gebruik om spankeuses vir die seisoen wat voorlê, te bepaal.

Die 0/14A-, 0/16A- en eerste seunshokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Woensdag, 28 Februarie, vriendskaplike wedstryde teen HTS Middelburg gespeel.

Lees ook: Lindokuhle on his way to SA’s

Albei skole het dié wedstryde gebruik om spankeuses vir die seisoen wat voorlê, te bepaal.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Exit mobile version