NewsSchools

[Foto’s]: Graad 8 L-klas stap weg met die Wurm-trofee tydens Ligbron se groentjiekonsert

Die tema vanjaar was “A Trip around the World” waar elke klas ’n land gekies het wat hulle moes uitbeeld.

Ligbron Akademie vir Tegnologie se jaarlikse groentjiekonsert het op Woensdag- en Donderdagaand, 21 en 22 Februarie in die skoolsaal plaasgevind.

Die tema vanjaar was “A Trip around the World” waar elke klas ’n land gekies het wat hulle moes uitbeeld.

Soos elke ander jaar, is met onderwysers en leerders gek geskeer wat gesorg vir vele vermaak by die toeskouers.

Lees ook: Ligbron se gr.8’s word as ware Liggies verwelkom

Die gr. 8 L-klas is as die wenners aangewys en het daarmee saam die Wurm-trofee ontvang.

Ligbron het elke gr.8-leerder, die VLR-lede en die ouers wat vanjaar se konsert ’n sukses gemaak het, bedank.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter

Related Articles

Back to top button