Ermelo-atlete stel nuwe rekords

’n Totaal van 18 baanitems is verbeter, 10 deur Laerskool Ermelo, vier deur Laerskool Piet Retief, drie deur Ermelo English Primary en een deur Laerskool Kalie de Haas.

Laerskool Ermelo was die gasheer van die atletiekbyeenkoms wat op 14 Februarie by Ligbron Akademie vir Tegnologie plaasgevind het.

Ermelo English Primary, Laerskool Kalie de Haas en Laerskool Piet Retief het ook meegeding.

Lees ook: Learners in grade 11 and 12 enjoy career exhibition at the Ella De Bruin Hall

Drie van Laerskool Ermelo se aflosspanne het die vorige rekords laat tuimel.

’n Totaal van 18 baanitems is verbeter, 10 deur Laerskool Ermelo, vier deur Laerskool Piet Retief, drie deur Ermelo English Primary en een deur Laerskool Kalie de Haas.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Exit mobile version