Local newsNews

Gallery: Opvoedkundige uitstappie by Nooitgedacht Proefplaas

Die toer het gespruit uit die LUR vir Landbou in Mpumalanga, mnr. Vusi Shongwe, wat dié skool onder sy vlerk geneem het.

Leerders van Lake Chrissiesmeer Skool het op Donderdag, 8 Februarie ’n opvoedkundige toer na die Nooitgedacht Proefplaas net buite Ermelo geniet.

Die toer het gespruit uit die LUR vir Landbou in Mpumalanga, mnr. Vusi Shongwe, wat dié skool onder sy vlerk geneem het.

Mnr. Shongwe het drie skole in die omgewing aangeneem wat ondersteuning en hulp kry.

Hy het die departement op 17 Januarie opdrag gegee om ’n toer vir die leerders, wat ’n belangstelling en liefde vir landbou het, te reël.

Lees die artikel in die koerant.

Lees ook: Pastoor met ’n hart vir ons gemeenskap

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter

Related Articles

Back to top button