Local newsNews

Ermelo Tuinbouklub word 50 jaar oud

’n Blommeskou het deel gevorm van Ermelo se 100-jarige vieringe en die tema was die “Stem”.

Ermelo Tuinbouklub vier vanjaar sy 50ste verjaarsdag

Die stigting van dié klub het in 1968 aan huis van me. Cooks Steyn plaasgevind en ledegeld was 50 sent per jaar.

Interessante sprekers het oor die jare die klub toegespreek oor onder meer peste in die tuin en snoei van vrugte- en roosbome.

Daar is ook gereeld tuinkompetisies en blommeskoue gehou.

Na ’n jaar het die klub na 60 lede gegroei.

Hulle eerste konstitusie is op 15 Augustus 1968 met die hulp van me. Jossie Sippel opgestel.

Lees die volledige artikel in die koerant.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button