CrimeNews

Plaaslike man in Naudéstraat aangeval en beroof

Die man het beweer dat vyf gewapende mans in sy woonplek ingekom en vuurwapens op hom gerig het voordat hul kontant geëis het.

’n Man is omstreeks 8vm verlede Vrydagoggend in sy woonplek in Naudéstraat aangeval en beroof.

Die man het beweer dat vyf gewapende mans in sy woonplek ingekom en vuurwapens op hom gerig het voordat hul kontant geëis het.

Die rowers het met twee van sy voertuie en kontant gevlug.

Albei voertuie is later die dag buite die dorp op verskillende paaie gevind.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button