MunicipalNews

Heining rondom Pet-dam geknip

Die geroeste heining rondom die Pet-dam is geknip.

Die geroeste heining rondom die Pet-dam is geknip, op ’n ander plek het ’n motor die pale en ’n stuk van die heining platgery en daar is ook nog geen toegangsbeheer nie.

Navrae wat verlede Maandag aan die munisipaliteit rakende die aangeleenthede gerig is, is teen druktyd onbeantwoord gelaat.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter

 

 

Related Articles

Back to top button