Rene van Rooyen. Al wat ek wil hê is geluk en vriendelike kinders. Die wêreld sou ’n beter plek wees as almal vriendelik is.
Rene van Rooyen. Al wat ek wil hê is geluk en vriendelike kinders. Die wêreld sou ’n beter plek wees as almal vriendelik is.Carli van der Merwe. Ek het die mooiste Pandora-geluksarmband gesien. Ek sal daarvan hou, natuurlik.Bernedette Mellet. Al wat ek vir Kersfees wil hê, is Salomon tekkies. As ek dit kan kry, is ek die gelukkigste meisie in die wêreld.Nhlakanipho Tshabalala. Definitely new clothes so I can push my swag.Nhlanhla Dladla. I would love a new bicycle, preferably a BMX that I can spruce up.