NewsSchools

‘E-learning’ palm nog ’n toekenning in

Ligbron Akademie vir Tegnologie het die dorp se naam hoog gehou tydens die “World Education Congress, Global Awards for excellence in education, leadership and teaching” wat op Donderdag, 23 November, in Mumbai plaasgevind het.

Hulle het tydens “Ligbron e-learning system” weggestap met ’n trofee en sertifikaat vir “Excellence in e-learning and innovation”.

Mnre. Dup van Rensburg, skoolhoof en Frans Kalp, adjunkhoof “e-learning”, het die funksie bygewoon en die toekenning namens die skool ontvang.

Die “Ligbron e-learning system” het die volgende “e-learning”-vennote in onderrig bedank vir hulle betrokkenheid by die projek: Mpumalanga Department of Education, Anglo American, Trans African Concessions (TRAC), Nashua Highveld, Samancor Chrome, Komatsu, ELB Equipment, Edward Snell & Co, Consol, Izimbiwe Coal, The Hermann Ohlthaver Trust, Sonae Novobord, Anglo Coal, Mondi, Glencore, Umsimbithi, Sasol en Tala Resource Development.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Related Articles

Back to top button