Laerskool JJ van der Merwe is Gert Sibande wenners

JJ van der Merwe se seuns- en dogterstennisspanne is Gert Sibande wenners

 

JJ van der Merwe se seuns- en dogterstennisspanne het Maandag, 16 Oktober in die Gert Sibande-eindstryd gespeel en as die wenners uit die stryd getree.

Voor staan Stefan du Toit, Jacques Slabbert, Rynard Herholdt, RD Engelbrecht met Lizelle Sinden (afrigter), Wianke Cloete, Danel Olivier, Danika Drotsky, Inge Greyling en Lorette Strydom (afrigter) agter hulle.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version