Genoeg is Genoeg sê die mense op Swartmaandag

"Ons is moeg vir die geweld teen ons boere", was die boodskap van almal daar.

Sowat 150 mense, meestal in swart geklee, het Maandag laatmiddag voor Game bymekaar gekom om hul steun aan die boere te wys,

“Ons is moeg vir die geweld teen ons boere”, was die boodskap van almal daar.

Sowat 140 motors het daarna in ’n konvooi in Kerkstaat tot by die Ermelo Inn stadig afgery,

Vir ’n tyd lank was die mense van Ermelo verenig.

Alhoewel die optog vreedsaam was is die boodskap  duidelik dat geweld teen boere en hul gesinne nie langer geduld gaan word nie.

Read the complete article in the Highvelder newspaper.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version