Local newsNews

Inwoners sonder krag nadat boom ontwortel

Dele van die pad was afgesper terwyl munisipale werkers die boom opgesaag het.

Dele van Cloetestraat was Maandagmiddag nog sonder krag nadat ’n akkerboom Sondagmiddag ontwortel het, kragdrade saamgetrek en dwars oor die pad gaan lê het.

Dele van die pad was afgesper terwyl munisipale werkers die boom opgesaag het.

Hulle was Maandag nog besig om te saag.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Related Articles

Back to top button