NewsSchools

U-lene gekies vir SA Bokkiespan

Sy is ná afloop van die toernooi in die SA Bokkiespan ingesluit.

U-lene Nortje van EHS het van 3 tot 7 Oktober aan die Bokkies Fast 5-netbaltoernooi deelgeneem.

Sy is ná afloop van die toernooi in die SA Bokkiespan ingesluit.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Related Articles

Back to top button