Mielies as beste droëboneprodusent aangewys

Johan Grobler (Mielies) van Ermelo is verlede week tydens ’n glansgeleentheid by Klein Kariba aangewys as die nasionale droëboneprodusent van die jaar.

Hier ontvang hy (middel) sy toekenning van Gideon Anderson (voorsitter DPO), Linda van der Merwe (Syngenta), Sharné Grobler en Chris Kleingeld (hoofbestuur DPO).

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Exit mobile version