Nicola Bruwer, ‘n gr. 11-leerder by Ligbron Akademie vir Tegnologie, was verlede week lid van die 0/21-Mpumalanga-hokkiespan tydens ‘n toernooi wat in Potchefstroom plaasgevind het.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.