NewsSchools

Nicola in provinsiale hokkie-span

Nicola Bruwer was lid van die 0/21 Mpumalanga-hokkiespan.

 

Nicola Bruwer, ‘n gr. 11-leerder by Ligbron Akademie vir Tegnologie, was verlede week lid van die 0/21-Mpumalanga-hokkiespan tydens ‘n toernooi wat in Potchefstroom plaasgevind het.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Related Articles

Back to top button