EHS hokkiespan ryg binnenshuise-oorwinnings in

Hoërskool Ermelo se binnenshuisehokkiespan het onlangs in drie onderskeie wedstryde by The Hockey Farm bewys dat hulle nie onderskat moet word nie.

Hoërskool Ermelo se binnenshuisehokkiespan (0/16) bestaande uit Kyla Grobler, Yonette Fourie, Klarissa Joubert, Nicole van der Merwe, Nicole Venter, Marla Oosthuizen, Ruane Huber en Elize Röhm het onlangs in drie onderskeie wedstryde by The Hockey Farm bewys dat hulle nie onderskat moet word nie.

Die Erries het klaargespeel met Delmas (12-1), HTS Witbank (11-1) en die Witbank Tigers (6-0).

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version