

Chané Oosthuizen (0/9) van Laerskool JJ van der Merwe het die afgelope naweek aan die Mpumalanga-landloopkampioenskap in Witbank deelgeneem en algeheel 10de in haar afdeling geëindig.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



