Local newsNews

Ermeloërs sê hul sê

Hoe voel die gemeenskap oor die munisipaliteit wat ’n nuwe digitale era betree?

Liezl Oosthuizen
Ek is baie positief en glo dis ’n stap in die regte rigting. Dit gaan dinge regtig vir ons vergemaklik.
Julia Bal
As MMC glo ek ons werksdruk sal verlig word. As dit reg beman word, sal dit ’n groot positiewe verbetering vir die gemeenskap inhou.
Michelle van der Westhuizen
Vooruitgang is altyd positief en ek hoop dat die munisipaliteit die oorgang suksesvol kan implementeer.
Thoko Khumalo
I think it is good, it will make life easier and we’ll save precious time wasted standing in long queues.
Sindisiwe Mpanza
It’s a good thing, I already do most of my transactions via my phone. I’m concerned that the older generation might battle with the transition.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button