NewsSchools

Libron tennis vaa goed in Mpumalanga-uitspele

Ligbron se tweede tennisspan het onlangs eerse in die Gert Sibande-liga geëindig.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Ligbron Akademie vir Tegnologie se tweede tennisspan het onlangs eerste in die Gert Sibande-liga geëindig en deurgedring na die Mpumalanga uitspeelwedstryde verlede Donderdag in Middelburg. Die span bestaande uit Mark Nieubuhr, MJ Myburgh, Christiaan Izquierdo Ortega en Charl du Toit het derde in die toernooi geëindig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button