NewsSchools

Ligbron-ruiters in Mpumalanga-spanne opgeneem

Vier van Ligbron se ruiters, Megan Lourens, Henro Coetzee, Carla Barnard en Carlé Bezuidenhout (afwesig) is in hul onderskeie Mpumalanga-spanne opgeneem. Megan Lourens is ook as die Mpumalanga-hoërskolekaptein gekies.

Vier van Ligbron se ruiters, Megan Lourens, Henro Coetzee, Carla Barnard en Carlé Bezuidenhout (afwesig) is in hul onderskeie Mpumalanga-spanne opgeneem.

Megan Lourens is ook as die Mpumalanga-hoërskolekaptein gekies.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button