Local newsNews

Vlieëniers help om renosters te beskerm

Vlieëniers van Ermelo Lugvaartvereniging het vanaf 29 Junie tot 2 Julie aan die Rhino Race op die Makgadikgadi-panne op die eiland Kubu in Botswana deelgeneem.

Vlieëniers van Ermelo Lugvaartvereniging het vanaf 29 Junie tot 2 Julie aan die Rhino Race op die Makgadikgadi-panne op die eiland Kubu in Botswana deelgeneem.

Die resies word deur die Botswana Toerismeraad aangebied en die geld wat ingesamel word, word aangewend om die renosters in Botswana te beskerm.

Coetzee van der Merwe en Jantjie Randell het ’n negende plek behaal.

Vlieëniers wat aan die Rhino Race deelgeneem het is Jantjie Randell, Coetzee van der Merwe, Jan Grey, JP Swart, Francois du Plessis, Ryk Pretorius en Jan-Hendrik Jacobsz.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button