Local newsNews

Ermelo vlieëniers ondersteun Rhino Race

Die resies word deur die Botswana Toerismeraad aangebied en die geld wat ingesamel word, word aangewend om die renosters in Botswana te beskerm.

Vlieëniers van Ermelo Lugvaartvereniging het vanaf 29 Junie tot 2 Julie aan die Rhino Race op die Makgadikgadi-panne op die eiland Kubu in Botswana deelgeneem.

Die resies word deur die Botswana Toerismeraad aangebied en die geld wat ingesamel word, word aangewend om die renosters in Botswana te beskerm.

Coetzee van der Merwe en Jantjie Randell het ’n negende plek behaal.

 

For free breaking and community news, visit our websites:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

Like our Facebook page and follow us on Twitter.

Related Articles

Back to top button