MLA is kleinskole-kampioen

Morgenzon Landbou Akademie (MLA) se eerste netbalspan is Kleinskole-kampioen.

Kleinskole-kampioen, Morgenzon Landbou Akademie (MLA) se eerste netbalspan. Voor staan Maggi Swart, Lindo Sibeko, Simphewe Yende en Giselle Prinsloo. Agter staan Esti Coetzee (skeidsregter), Alze-Mari Wehmeyer, Lindi Prinsloo, Celine Joubert, Ri-Mari Ehlers, Chanté Jordaan en Mariska Janse van Rensburg (afrigter).

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Exit mobile version