Meneer Hennie wys hoé

Fotos: Laerskool JJ van der Merwe se massa-landloopbyeenkoms het Vrydagoggend afgeskop met die personeellede wat eers ’n rondte van die roete moes voltooi.

Laerskool JJ van der Merwe se massa-landloopbyeenkoms het Vrydagoggend afgeskop met die personeellede wat eers ’n rondte van die roete moes voltooi.

Verskeie karakters is uitgebeeld. Tot die tandemuis en drie “wonderwomen” het hul verskyning gemaak.

Maar dit was mnr. Hennie Matthee wat die kalklig gesteel het met sy gee lhemp, swart tutu, wit “tights” en rooi pruik. Hy het nou wel nie die hele roete voltooi nie (net so ’n paar meter) maar het vir seker al die leerders se harte gesteel.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Exit mobile version