NewsSchools

Errie-netbal eerste in streek

Gert Sibande-wenners, Hoërskool Ermelo se eerste netbalspan.

Gert Sibande-wenners, Hoërskool Ermelo se eerste netbalspan. Voor staan Buhle Nkosi, Martiné van Zyl en Charné van Aswegen. Agter staan U-Vandé Nortje, Dalene Klopper, Tegan Panos, Inge Vosloo, me. Mareli Venter (afrigter), Luchá van Eck en Noluthando Mkhonza. Al vyf die Erries se A-netbalspanne het gekwalifiseer om aan die Mpumalanga-uitspeelwedstryde deel te neem.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Related Articles

Back to top button