Johann is Wes-Kaap Jongboer van die jaar

Johann skryf sy sukses toe aan goeie verhoudings en samewerking met sy werkers.

Johann Nel, ’n oud Ermeloër wat deesdae in die Kaap woon en boer is verlede Woensdag as die Agri Wes-Kaap Landbou Jong Boer van die Jaar aangewys.

Soos in die Hoëvelder (5 Mei) berig is, was Johann een van vyf finalist wat om die gesogte title meegeding het.

Hy boer reeds agt jaar op Hoëkraal Landgoed naby Buffeljagsrivier met melk, graan, skaap en boerbokke en is steeds besig met uitbreidings aan die melkery vandat hy die plaas se bestuur in 2011 oorgeneem het.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Exit mobile version