NewsSchools

Erries kry plek in Bokkie-spanne

EHS wintersportatlete wat gekies is vir die Hoëveldbokkiespanne.

Slegs een seunshokkiespan is vanjaar by die Bokkieproewe gekies en die EHS spog met vyf 0/19- spelers in dié span. Voor staan Christiaan van Huyssteen, Stephan van der Merwe en Daniel van der Merwe met Dewald de Villiers en Elandré Kruger agter hulle. Tristen Küsel was afwesig met die neem van foto.
0/16-rugbyspelers Justin Mclaren, DT Theron, Hardus Rothmann en Dian Ferreira het deurgedring na die Bokkieproewe-eindstryd wat Woensdag plaasgevind het.
Errie-netbalspelers wat in die bokkiespan opgeneem is is (voor) Nadia Kluyts (0/14), Shanae Schoeman (0/19) en Tegan Panos (0/19) met Madison Botha (0/16) en Luchá van Eck (0/19) agter.
EHS se hokkie-Bokkies is Ronel Jacobs (0/16), Sunelle de Bruyn (0/16), Larika van der Meulen (0/14), Simoné Beyer (0/16) en Leané von Wielligh (0/16).
Janice Harmse en Celine Joubert is in die 0/19-Bokkie-hokkiespan opgeneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button