Tydens die fees het die leerders verskeie nuwe patente wat in landbou toegepas kan word, van nader leer ken en hul kennis rakende Suid-Afrika se beste bees-, skaap-, bok-, perde-en varkrasse verbreed.
Danie van der Walt, Pierre du Toit Theron, Gerrit van Niekerk, Cornus van den Berg en Niewoudt Ferreira, EHS se gr.10 Landbouwetenskap en-bestuurleerders het verlede Woensdag die jaarlikse Nampo Oesfees in Bothaville bygewoon. Tydens die fees het die leerders verskeie nuwe patente wat in landbou toegepas kan word, van nader leer ken en hul kennis rakende Suid-Afrika se beste bees-, skaap-, bok-, perd-e en varkrasse verbreed.
Danie van der Walt, Pierre du Toit Theron, Gerrit van Niekerk, Cornus van den Berg en Niewoudt Ferreira, EHS se gr.10 Landbouwetenskap en-bestuurleerders het verlede Woensdag die jaarlikse Nampo Oesfees in Bothaville bygewoon. Tydens die fees het die leerders verskeie nuwe patente wat in landbou toegepas kan word, van nader leer ken en hul kennis rakende Suid-Afrika se beste bees-, skaap-, bok-, perde-en varkrasse verbreed.