Toestel om mee misdaad te pleeg beland man in sop

Hof vat "klein misdaad' vas.

Stewige boete of tronk toe vir diefstal uit voertuig

Bhekithemba Emmanuel Magagula (20) is op 5 Mei in die Ermelo Landdroshof tot ‘n boete van R6 000 of 12 maande gevangenisstraf gevonnis vir diefstal vanuit ‘n motorvoertuig. Daar is bevind dat Magagula in September verlede jaar ‘n brandblusser en waarskuwingsdriehoeke uit ‘n voertuig gesteel het.

Toestel om mee misdaad te pleeg beland man in sop

Op 4 Mei is Ellias Simelane (32) tot drie jaar gevangenisstraf gevonnis, opgeskort vir vyf jaar, op ‘n klag van die besit van inbraaktoerusting. Simelane is verlede jaar deur polisie betrap met ‘n eletroniese seinblokkeringstoestel in sy besit.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version