Local newsNewsBreaking News
Bestuurder doen geringe beserings op
Die bestuurder het ligte beserings opgedoen.
Die bestuurder van ’n ligte voertuig het geringe beserings opgedoen toe hy op ’n veldpaadjie naby die hoek van Pet en Oosstrate beheer oor sy voertuig verloor het waarna dit teen ‘n sandwal tot stilstand gekom het.
Hy is per ambulans na die Ermelo Provinsiale Hospitaal geneem vir behandeling.