Perd en ruiter beproef

SA Boerperd Mpumalanga Kampioenskap 2017 - Die wenners.

Die SA Boerperd Mpumalanga-kampioenskappe het verlede week  op die Ermelo-skouterrein plaasgevind.
Ruiters vanoor die provinsie het deelgeneem onder volg die onderskeie katagoriewenners

Klik vir uitslae: SA Boerperd MP Kampioenskap wenners

Wenners Wiele, Grootkampioen Tradisionele Hings.
Wenners Spica, Grootkampioen Tradisionele Merrie.
Wenners Jeep, Grootkampioen Universele Hings.

Exit mobile version