Die staking deur Msukaligwa munisipale werkers het Maandagoggend ‘n onaangename wending geneem toe stakers die ingang, voorportaal en burgemeesterskantore by die Burgersentrum vol verwerkte rioolslik bemors het.
Nie-stakende personeel het egter ingespring en die ergste gemors opgeruim.
‘n Onaangename reuk het egter in die lug bly hang.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



