NewsSchools

Errie-karatekas deur na SA’s

  For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Ridge Times and Standerton Advertiser. For more news and interesting articles, like us on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

 

Luhan Meyer en Aalia Deedat het Saterdag aan die Mpumalanga-kampioenskap in Middelburg deelgeneem en is gekies om in Mei aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap deel te neem. Luhan het in die junior afdeling eerste plekke in Kumite en Kata verwerf, terwyl Aalia (youth elite) ’n eerste plek in Kumite en’n tweede plek in Kata verower het.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Ridge Times and Standerton Advertiser.

For more news and interesting articles, like us on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

Related Articles

Back to top button