CVO Carolina slaag 100%

Related Articles Suspects arrested following high-speed chase and collision in Ermelo Rondawelinwoner by Douglasdam vir twee weke sonder water Liggie gedurende SA Kampioenskap vir ringbaluitnodigingspan gekies Ermelo SAPS recover a suspected illegal firearm

Wynand Muller van die CVO Skool Carolina het ná afloop van verlede jaar se matriekeindeksamen ’n spesiale toekenning vir die beste prestasie in Geografie in die BCVO-beweging ontvang. Die skool spog ook met ’n 100%-slaagsyger vir dié matriekgroep
Exit mobile version