Local newsNews

Diere wat tydens die feestyd verlore geraak het

Diere wat tydens die feestyd weggeraak het.

Caramel, 'n tienjarige gemmerkatmanne- tjie, het die naweek in die omgewing van Nooitgedacht Estates / Wilsonstraat weggeraak. Skakel asseblief sy eienaar by 083 442 3023.
Caramel, ‘n tienjarige gemmerkatmannetjie, het die naweek in die omgewing van Nooitgedacht Estates / Wilsonstraat weggeraak. Skakel asseblief sy eienaar by 083 442 3023.
Die tefie met 'n silwer ketting om haar nek is Saterdag by die Rolbalklub gevind. Skakel Tessa by 076 051 6738 vir meer inligting.
Die tefie met ‘n silwer ketting om haar nek is Saterdag by die Rolbalklub gevind. Skakel Tessa by 076 051 6738 vir meer inligting.

Fotogalery: DiƩ is sommige van die honde wat tans in EARS se sorg is nadat hulle gedurende die vakansie weggeraak het.

Related Articles

Back to top button