Landties laat die skeie klap

Derde in die Noordvaal-jukskeiklubkampioenskap

Morgan Mostert, Magdaleen Pretorius, Zanele Thabethe, Dehan Jordaan en Ryno Lategan (afwesig) van Morgenzon Landbou Akademie (MLA) het verlede Saterdag brons in die Noordvaal-jukskeiklubkampioenskap verower. MLA is trots op hul jong jukskeispelers.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version