Dié donkerbruin Labrador het ongeveer 'n maand gelede in 'n erf in Fouriestraat aangekom.
Dié donkerbruin Labrador het ongeveer 'n maand gelede in 'n erf in Fouriestraat aangekom waar hy/sy kos gegee word. Hy/sy is baie verwilderd en hardloop weg as iemand naderkom. Enige persoon wat weet aan wie die hond behoort, kan Dirk by 082 445 9994 skakel.