NewsSchools

Liggie-rugby blink uit

Nathan Vienings en Ryan Alves van Ligbron Akademie vir Tegnologie, het tydens die skoolvakansie aan die SA Bokkieweek deelgeneem as lede van die 0/16-Hoëveldspan.

Nathan Vienings en Ryan Alves, rugbyspelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie, het tydens die skoolvakansie aan die SA Bokkieweek deelgeneem as lede van die 0/16-Hoëveldspan.

Die Bokkieweek het van 4 tot 8 Julie in Kroonstad plaasgevind. Albei seuns is aan die einde van die toernooi in die Uitnodigingspan opgeneem.

Ryan Alves
Ryan Alves

Related Articles

Back to top button