Landloopatlete van Laerskool JJ van der Merwe, Chané Oosthuizen en Xander Victor, het onlangs aan die Mpumalanga-kampioenskappe deelgeneem. Xander is gekies vir die provinsiale span wat op 11 Junie in Witbank deelneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!