JJ-netbal beste in streek

Related Articles Liggie gedurende SA Kampioenskap vir ringbaluitnodigingspan gekies Laerskool Chrissie learner shines in literacy competition Guzzle Celebrates 13 Years with Exciting News for Shoppers and Retailers CCBSA Drives Economic Growth and Youth Empowerment Across South Africa

Laerskool JJ van der Merwe se 0/11-, 0/12- en eerste netbalspan het verlede week aan die netbalstreekkampioenskappe in Standerton deelgeneem.
Die 0/11’s en eerste span het as streekwenners uit die stryd getree en die 0/12’s het derde geëindig.
Al drie spanne het deurgedring na die Mpumalanga-eindstryd wat op 10 Junie in Witbank plaasvind.
Exit mobile version