NewsSchools

JJ-netbal beste in streek

Laerskool JJ van der Merwe se 0/11-, 0/12- en eerste netbalspan het verlede week aan die netbalstreekkampioenskappe in Standerton deelgeneem. Die 0/11's en eerste span het as streekwenners uit die stryd getree en die 0/12's het derde geëindig. Al drie spanne het deurgedring na die Mpumalanga-eindstryd wat op 10 Junie in Witbank plaasvind.
Laerskool JJ van der Merwe se 0/11-, 0/12- en eerste netbalspan het verlede week aan die netbalstreekkampioenskappe in Standerton deelgeneem.
Die 0/11’s en eerste span het as streekwenners uit die stryd getree en die 0/12’s het derde geëindig.
Al drie spanne het deurgedring na die Mpumalanga-eindstryd wat op 10 Junie in Witbank plaasvind.

Related Articles

Back to top button