GeneralNews

EARS benodig kos en komberse vir diere

EARS het 'n groot behoefte aan komberse en hondekos.

’n Paar van die diere wat tans in EARS se sorg is en hoop op aanneming. EARS het ‘n groot behoefte aan komberse en hondekos. Mense wat graag kos- of kombersskenkings wil maak, kan dit ook by die Hoëvelder se kantore in Murraystraat aflaai. Die koerant mag egter nie geld in ontvangs neem nie. Skakel Ronél by 083 400 1079 of 083 976 7113 vir meer inligting.IMG_1 IMG_2 IMG_3 IMG_4 IMG_5 IMG_6 IMG_7

Related Articles

Back to top button