Local newsNews

Prokureurspersoneel geniet informele Skrikkeldag

Skrikkeljaar is gevier met ongewone en snaakse kleredrag.

Die personeel van PAS Prokureurs het Maandag Skrikkeldag (29 Februarie) gevier met ongewone en snaakse kleredrag. “Net so skaars as ‘n skrikkeljaar is die geleentheid om prettig en vrolik by die werksplek te wees,” het ‘n personeellid, Corlene Botha, gesê.

IMG_7334

IMG_7338

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Related Articles

Back to top button