CrimeEditor's choiceNews

Man op rolstoel deur motoris omgery, sterf in hospitaal

Die oorledene is as mnr. Timothy Zondo uitgeken.

’n 66-jarige man is op 27 Februarie deur ’n motor raakgery en is dieselfde dag, na opname in die hospitaal, dood .

Volgens die polisieverslag het dit omstreeks 2vm in Sakhile plaasgevind.

Die oorledene is as mnr. Timothy Zondo uitgeken.

Hy is in die Standerton Hospitaal opgeneem.

Volgens die verslag was die lyk vol beserings.

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 5bf99755

WhatsApp – 0731082205

Related Articles

Back to top button